|
Gekaramelliseerde En Gestoofde Zoete Aardappelen
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: 500 g geskilde en gesnyde patats (vir 6 mense)
1/2 k suiker
1 vol e margarine
pypkaneel of `n stukkie lemoenskil (sinaasappelschil)
sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Karamelliseer die suiker en margarine.
2. Roer die patats daarin en voeg die sout en kaneel of lemoenskil daarby.
3. Stowe nou baie stadig en indien die patats baie droog is, kan water by gevoeg word.
4. As die patats gaar is en te veel vloeistof op het kan `n teelepel of twee vlapoeier aangemaak word met water of `n bietjie soetwijn kan in die plek van die water gebruik word om die sous dik te maak. Roer dit wel versigtig in dat die patats nie pap word nie.
5. Bedien dadelik.
|
|
|